SKATKISBOEKE - TREASURE CHEST BOOKS

(Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet - Memories of old books is a treasure to enjoy)

VERKOOP BOEKE - SAGTEBANDE

Hier volg 'n lys van boeke wat versamelaars graag wil verkoop. As u dus dalk enige van die sagte en/of hardeband boeke hier onder soek, kontak my dan gerus. My e-mail besonderhede is as volg: Pieter_hb@hotmail.com


SA POLISIE REEKS - SIRKEL
Sterf om twaalfuur - Braam le Roux
Re«n oor die berge - Braam le Roux
Kiem van die dood - Gerrie Radlof
Die slange van Tumara - Gerrie Radlof
Moord in die myn - Gerrie Radlof

 

RAMALA  REEKS - SIRKEL
Verraad in die nag - Gerrie Radlof
Op die verkenners se spoor - Gerrie Radlof
Die onheilige verbond - Die onheilige verbond
Tot teen die berge - Gerrie Radlof

 

TEMMERS VAN DIE WOESTYN  REEKS - SIRKEL
Duiwels van die duine - Braam le Roux
Die wurgbende - Reinhard Hendriks
Ver lĂȘ die more - Braam le Roux

 

MAAGD  VAN  DIE  SEE  REEKS - SIRKEL
Die Maagd van die see - Meiring Fouche
Skat onder die palms - Meiring Fouche
Die tier van Siam - Meiring Fouche

VERKOOP BOEKE - HARDEBANDE

Hier volg solank 'n voorlopige lys van hardebande. Later sal nog ander name bygevoeg word.

PH NORTJE
1. Die groen ghoen
2. Spook van die wielsleutel
3. Donker water 
 
PJ SCHOEMAN
1. Van jagter tot wildliefhebber - 1972 
2. Terug op ver paaie -1962 


JOHANN VD POST
1. Ware Suid-Afrikaanse moordverhale 
2. Ware SA speurverhale
3. Die vreemde vrou
4. Bedrog by die wieg
5. Vyf klam vingers


BRAAM LE ROUX
1. Haat dan die mens
2. Bloed aan jou hande
3. Fiskale van Zimbabwe
 
ZANE GREY
1. Stropers van die Spaanse pieke


FANUS RAUTENBACH
1. Vandag is more se gister
2. Staal Burger in die warm water
3. Lag lag die bult uit
4. Waar die son lag
5. Fanus se grapboek
6. Fanus of so iets 
7. Wonderdade van Staal Burger en ander stories 
 
CF BEYERS BOSHOFF
Het 'n lang lys van name...


HERMIE HENDRIKS
1. Blom van die Overberg
2. Bergwind
 
JACK HURTER
1. Oos van Mamagele
2. Uit die noorde


MEIRING FOUCHE
1. Losprys vir liefde
2. Bekende vreemdeling
3. Die kneg
 
FA VENTER
1. Die drosters
2. Die tollenaar
3. Man van Cirene
4. Die rentmeesters
4. Kambro kind
5. Die koning se wingerd
6. Wit oemfaan
7. Werfjoernaal
8. Swart pelgrim


THEUNIS KROGH
1. Misverstand op Keurboslaan 


KAREL KIELBLOCK
1. Guillam Woudberg 


PIETER PIETERSE
1. Onrus op Bergville
 
MIKRO
1. Vreemdelinge

Copyright © 2019 by Pieter Haasbroek. All rights reserved.
Last updated: 9 November 2019